017 712 4885
/
017 712 3743
admin@standertonakademie.co.za
Finansies:
Inligting aangaande die volgende jaar se skoolfonds, registrasiegelde, handboeke en klasbenodigdhede word in die vierde kwartaal aan die ouers deurgegee.
Alle navrae kan by die administratiewe kantoor gedoen word.