HTML code (head);Code here is placed in the of the current page.
017 712 4885 /  017 712 3743
admin@standertonakademie.co.za
Visie: Hoë akademiese standaard van onderrig. Moedertaal onderrig naamlik Afrikaans. Handhawing van die Afrikaanse kultuur. Christelike skool met Bybel as enigste bron van Waarheid. Selfstandige gedissiplineerde leerlinge. Missie: Maksimum van 18 leerlinge per klas. Afrikaans as onderrigmedium asook die aanleer van Engels en Zulu (slegs praat) vir beter kommunikasie en menseverhoudings met medemens. Uitleef van die Afrikaanse Kultuur asook om respek en eerbied te toon teenoor verskillende kulture en tradisies van ander volkere. Leerlinge te onderrig in die Protestante Calvinistiese geloof wat insluit die Heidelbergse Kategismus, Dordtse Leerreëls en die Nederlandse Geloofsbelydenis. Om die leerlinge in ‘n positiewe opvoedingsmilieu te onderrig sodat leerlinge in totaliteit ontwikkel wat lei tot die positiewe opbou van ‘n gemeenskap.
Leerlingontwikkeling Kliënte tevredenheid Skoolembleme Skooltye Skoolreëls Skoollied Finansies Sport Kultuur Skoolfooie Tuis Prospektus Akademie Kultuur Sport Gallery Nuus Jaarkalender Kontak Ons
HTML code (body);Code here is placed in the of the current page.