017 712 4885
/
017 712 3743
admin@standertonakademie.co.za
Kliënte tevredenheid:
Griewe prosedure:
Alle klagtes moet op skrif gestel word waarna die saak hanteer sal word.
Voorstelle en oplossinghouer:
Die houer is geleë in die kantoor. Ons luister graag na kreatiewe oplossings en idees.