017 712 4885 /  017 712 3743
admin@standertonakademie.co.za
Skoollied Soos die son opkom in die Ooste Met sy strale warm en sterk Staan ons klein hier voor ons Vader Maar ons is groot in ons werk Hou ons koers, Hou ons koers Op die pad tot hier gevat Woon en werk ons rustig voort Een in liefde, een in Woord Een in hart en strewe Geanker in geloof In ons leertyd en ons speeltyd Groei ons strale helder sterk En ons word in Hom nog sterker Hou ons aan vir hom te werk   Hou ons koers, Hou ons koers Op die pad tot hier gevat Woon en werk ons rustig voort Een in liefde, een in Woord Een in hart en strewe Geanker in geloof
Ons is kinders klein en kinders groot Gebore uit ‘n kennis nood Van die goeie en die kwade Om te luister as Hy praat Hou ons koers, Hou ons koers Op die pad tot hier gevat Woon en werk ons rustig voort Een in liefde, een in Woord Skrywer: Mev Marné Cronje Een in hart en strewe Toonset: Mev Frances Pretorius Geanker in geloof     Mev Louise Odendaal
Tuis Prospektus Akademie Kultuur Sport Gallery Nuus Jaarkalender Kontak Ons