sKOOLFONDS

Invorderingsbeleid

Skoolgelde moet tydig vereffen word, by wyse van debietorders of vooruitbetalings voor die 7de van elke maand.

Boeke, toebehore en skoolklere

Ouers is verantwoordelik vir die aankoop van boeke, handboeke, BCVO handboeke, toebehore, persoonlike toerusting en skoolklere.

Jaarlikse Skoolgeld

 Jaarlikse skoolgeld is betaalbaar in 11 gelyke maandelikse paaiemente (Januarie – November)